Troepie: Van Blougat Tot Bosoupa

Troepie: Van Blougat Tot Bosoupa

Author: Cameron Blake

Format: ebook

Pages: 328

ISBN: 9781770221918

Publisher: Zebra Press

Release Date: December 08, 2010

Description du Livre

Vir meer as 'n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig 'n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat 'n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie boek is 'n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel. Die hoofstukke lei jou deur die fases wat die loopbaan van 'n Nasionale Dienspligtige gevorm het: oproepinstruksies, inklaar, Basies, keuring, bosfase, tweedefaseopleiding, algemene diens, die Grens, Angola, die townships, uitklaar en kampe. Met die klem op die humor sowel as die swaarkry, verskaf hierdie vertellings 'n verskeidenheid perspektiewe op inspeksies, dril, wagdiens, Grenspatrollies, kontak, en die alledaagse lewe in die SAW. Ook ingesluit is amptelike dokumente soos oproepinstruksies, uittreksels uit die Basiese Opleiding-handleiding, en 'n uitklaarsertifikaat. Bylaes verskaf meer inligting oor die geskiedenis van Nasionale Diensplig en plaas die Grensoorlog en ander kwessies binne konteks. Troepie: van blougat tot bosoupa moet gelees word deur enigiemand wat Nasionale Diensplig gedoen het, of iemand ken wat dit gedoen het. Dit is 'n insiggewende en fassinerende verslag van wat dienspligtiges in werklikheid ervaar het.

Commentaires
Alphonse Ratté
Je tiens à vous remercier personnellement pour vos livres exceptionnels. C’est vraiment merveilleux.
Blanchefle Morneau
Enfin, je reçois cet ebook, merci pour tous ces miracles de Noël que je peux obtenir maintenant!
Émilie Aucoin
Mes amis sont tellement fous qu’ils ne savent pas comment j’ai tous les ebook de haute qualité qu’ils n’ont pas!
Gradasso Martel
Leur Miracle de Noel était le meilleur livre que j’ai jamais acheter. Leur Miracle de Noel a fait exactement ce que tu as dit qu’il faisait.
Andrée Bédard
Je vous recommanderai à mes collègues. Leur miracle de Noël est les livres les plus précieux que nous ayons jamais achetés. Je serais perdu sans ça. Je suis complète ment époustouflé.